Wat As? by Riana Nel
Wat As? by Riana Nel

Wat As?

Riana Nel * Track #8 On Die Moeite Werd

Wat As? Lyrics

Ek sal nooit verstaan hoe jy vergeet het
Om te sê hoe jy oor my voel, en nou's jy nie hier nie
En ek moet lewe, sonder jou

Ek wens dat ek die een in jou arms kan wees
Want ek weet dat jy voel soos ek voel en dat ons saam moet wees

So kyk my in my oë en sê my wat as ek nou joune was?
Sou die jare se wag, die huil in die nag, alles die moeite werd wees?
Sê my nou want ek kan nie meer dink aan wat as

Jy is onvoorspelbaar, net soos ek
Soms voel ons soos dieselfde persoon
En wat keer jou dan, ek sien dit in jou oë dit wat jy hardop wil sê

Ek wens dat ek weer in jou arms kan wees
Want ek weet dat jy voel soos ek voel en dat ons saam moet wees

So kyk my in my oë en sê my wat as ek nou joune was?
Sou die jare se wag, die huil in die nag, alles die moeite werd wees?
Sê my nou want ek kan nie meer dink aan wat as

So kyk my in my oë en sê my wat as ek nou joune was?
Sou die jare se wag, die huil in die nag, alles die moeite werd wees?
So kyk my in my oë en sê my wat as ek nou joune was?
Sou die jare se wag, die huil in die nag, alles die moeite werd wees?
Sê my nou want ek kan nie meer dink aan wat as
Sê my nou, ek kan nie meer dink aan wat as

Wat As? Q&A

Who wrote Wat As?'s ?

Wat As? was written by Riana Nel.

When did Riana Nel release Wat As??

Riana Nel released Wat As? on Fri Apr 01 2011.

Your Gateway to High-Quality MP3, FLAC and Lyrics
DownloadMP3FLAC.com