[Vers 1]
Ek staan onder die aand se sterre
Vrede vind ek in die stille nag
Dit is waar ek vir jou wag
Ek hoor die stem van 'n belofte
Eerste woord tot laaste asem haal
Sal ek behoort aan jou
[Voorkoor]
Maar my tyd stap aan
Tog my hoop, bly staan
[Koor]
Want ek wag op die dag
Wat my ridder my kom haal
En ek in sy arms val
En niks ons ooit kan skei
En ek wag op die nag
Want dis nie langer meer alleen
En ek weet jy is die een
Wat my hele lyf kan kry
[Vers 2]
Hand aan hand in Menlyn se winkels
Vas gegom hier aan jou dimpels, ja
Dis waarvoor ek nog altyd wag
Stry oor wie vandag bеstuur
Jou, myne, en dis te duur, my skat
Dis waarvoor еk nog altyd wag
[Voorkoor]
Maar die tyd stap aan
Tog my hoop, bly staan
[Koor]
En ek wag op die dag
Wat my ridder my kom haal
En ek in sy arms val
En niks ons ooit kan skei
En ek wag op die nag
Want dis nie langer meer alleen
En ek weet jy is die een
Wat my hele lyf kan kry
[Brug]
Want jy belowe my, dit wat ek wil hoor
Jy leer my, verseker my, om in ons te glo
[Slot]
En ek wag op die dag
Wat my ridder my kom haal
En ek in sy arms val
En niks ons ooit kan skei
En ek wag op die nag
Want dis nie langer meer alleen
En ek weet jy is die een
Wat my hele lyf kan kry
Ek weet jy is die een
Wat my hele lyf kan kry
My Hele Lyf was written by Riana Nel.
Riana Nel released My Hele Lyf on Fri Apr 01 2011.