[Inleiding]
Dadada, dadada, dadadadadada
Dadada, dadada, dadadadadada
[Vers 2]
Deur swaai oop, hy sê vir my
"Aspoestertjie jy's myne
En selfs in sak en as is jou skoonheid sonder einde,"
En in sy oë is ek verlore
Ek sukkel om te staan
Maar wie sou ooit kon raai dat hy sou sê dat hy sou bly
[Koor]
By my, vanaand
Bly by my vanaand
Voor die oggend jou hier by my kry
Sê jy sal bly vanaand
Bly by my vanaand
Die ure in die glas loop vinnig uit
En al wat ons wil hê is tyd
[Vers 2]
Maak dit saak, die aand's verby
Maar dis lank nog nie die einde
Die sprokie het toe waar geword
Kan jy glo ek is nou syne
Die sekondewyser slaan alweer
Maar tyd is nou ons vriend
En wie sou ooit kon raai dat hy sou sê dat hy sou bly
[Koor]
By my, vanaand
Bly by my vanaand
Voor diе oggend jou hier by my kry
Sê jy sal bly vanaand
Bly by my vanaand
Die urе in die glas loop vinnig uit
En al wat ons wil hê is tyd
[Brug]
Wat nooit uitloop nie
En liefde wat vertrou
En selfs hier in my swakheid
Sal ek aanhou klou
[Slot]
Jy sal bly by my
Bly by my vanaand
Voor die oggend jou hier by my kry
Jy sal bly vanaand
Bly by my vanaand
Die ure in die glas loop vinnig uit
En al wat ons wil hê is tyd
Dadada, dadada, dadadadadada
Dadada, dadada, dadadadadada