Ware Liefde Dans (Die Storie Van My Ouers) by Bouwer Bosch
Ware Liefde Dans (Die Storie Van My Ouers) by Bouwer Bosch

Ware Liefde Dans (Die Storie Van My Ouers)

Bouwer Bosch * Track #9 On Almal Maak Voute

Ware Liefde Dans (Die Storie Van My Ouers) Lyrics

Ware Liefde Dans (Die Storie Van My Ouers)
(Musiek deur Wynand Delport en Bouwer Bosch. Lirieke deur Bouwer Bosch)

In 1970 het hierdie afgespeel
'n storie waar liefde die verpleegster se drome steel
Met sy ligbruin broek en sy spierwit hemp
Het hy haar aandag oorgeneem
By Tommy Williams se dansskool
Chris Andrews se brown eyes
Musiek het jou gekies
Ek onthou die eerste keer
Het jy gesê ek moet "konsentreer"

Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei
Ons tree verdwaal in hierdie danssaal
Ten minste het ons mekaar

Wie sou nou ooit kon dink dat hierdie twee steeds dans
40 jaar later en die plaat herhaal homself
Die moeilikste vraag kry die maklikste antwoord
Musiek het ons gekies
Ek onthou die eerste keer
Het jy gesê ek moet "konsentreer"
Ek onthou die eerste keer
Het jy gesê ek moet "konsentreer"

Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei
Ons tree verdwaal in hierdie danssaal
Ten minste het ons mekaar

Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei
Ons tree verdwaal in hierdie danssaal
Ten minste het ons mekaar

Die musiek raak moeilik die ritmes verskil
Maar die liefde wil steeds draai
Sy kan nie keer nie
Sy drome kry lewe
Dis die storie van

Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei
Ons tree verdwaal in hierdie danssaal
Ten minste het ons mekaar

Tommy Williams se dansskool
Chris Andrews se brown eyes
Musiek het ons gekies

Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei
Ons tree verdwaal in hierdie danssaal
Ten minste het ons mekaar

Tommy Williams se dansskool
Chris Andrews se brown eyes
Musiek het ons gekies

Your Gateway to High-Quality MP3, FLAC and Lyrics
DownloadMP3FLAC.com