Orkes Moles by Bouwer Bosch
Orkes Moles by Bouwer Bosch

Orkes Moles

Bouwer Bosch * Track #1 On Almal Maak Voute

Orkes Moles Lyrics

Pa pa parra pa pa x3
Pa pa pa
Pa pa parra pa pa x3
Pa pa pa

My naam is Bouwer en ek probeer te sing
En hierdie is my cd wat ek self uit bring
Maar jy sing nie eens mooi nie JA JA Ek WEET
En ek is eintlik ook glad nie 'n rapper nie YO YO

Daar is 100 beter sangers en skrywers as ek
En almal ewe besig om te veg vir 'n plek
In hierdie klein klein wêreld van Afrikaanse musiek
En almal is net dieselfde en niemand sing verniet

Hoekom moet dit altyd kompetisie wees
Kan almal maar net nie een groot orkes wees nie
Want ek weet hoe dit voel om al die eer te kry
Terwyl daar soveel beter musikante as ek is (soos dié ou)

Pa pa parra pa pa x3
Pa pa pa

So, ek kan nie sing as ek nie saamstem nie, o nee
Ek kan nie sing as die woorde nie sin maak nie (hmm-mm)
Een ding wat jy wel moet besef is
Dat most of the treffers eintlik vertaal is

Geld laat 'n out aanhou sing en
Geld laat 'n ou beter sing
Geld laat 'n ou nonsens sing en
Geld bring die treffers in

Hoekom moet dit altyd kompetisie wees
Kan almal maar net nie een groot orkes wees nie
Want ek weet hoe dit voel om al die eer te kry
Terwyl daar soveel beter musikante as ek is

Ek kan nie sing as ek nie saamstem nie
Of as die woorde nie sin maak nie
Ek kan nie sing as ek nie saamstem nie
Of as die woorde nie sin maak nie

Ek kan nie sing as ek nie saamstem nie
Of as die woorde nie sin maak nie
Ek kan nie sing as ek nie saamstem nie

Auto-tuning niemand can record sonder auto-tuning
Auto-tuning niemand can record sonder auto-tuning

Hoekom moet dit altyd kompetisie wees
Kan almal maar net nie een groot orkes wees nie
Want ek weet hoe dit voel om al die eer te kry
Terwyl daar soveel beter musikante as ek is

Your Gateway to High-Quality MP3, FLAC and Lyrics
DownloadMP3FLAC.com