Net Jy by Bouwer Bosch
Net Jy by Bouwer Bosch

Net Jy

Bouwer Bosch * Track #6 On Almal Maak Voute

Net Jy Lyrics

Net Jy
(Musiek deur Wynand Delport, Bouwer Bosch en Roux Cloete. Lirieke deur Roux Cloete)

As ek net kon hoor wat jy dink
As ek net kon voel wat jy voel
As ek net, net geweet het

As jy net vir my kon sê
As jy net vir my wou hê
As jy net, net geweet het
As jy maar net geweet het

En dis net jy wat hier in my bly
Wil graag my kop skoon kry
Hierdie sewe dae was te lank vir my
Nou's dit net jy wat hier in my bly
En hierdie sewe dae is te gou verby
Ek het seer gekry
Alles net jy

Was jy bang jy voel te gou
Bevrees dat ek als wou weet
Of bang dat ek van jou sal vergeet

Dit brand gate hier diep in my
Die wete dat ek die een kon wees vir jou
Kon wees vir jou

En dis net jy wat hier in my bly
Wil graag my kop skoon kry
Hierdie sewe dae was te lank vir my
Nou's dit net jy wat hier in my bly
En hierdie sewe dae is te gou verby
Ek het seer gekry
Nou's dit net jy wat hier in my bly
En hierdie sewe dae is te gou verby
Ek het seer gekry
Alles net jy

Ek wil weer die glimlag in jou oë sien
Net weer by jou wees sonder al die seer
My hart is joune en dis die laaste keer

En dis net jy wat hier in my bly
Wil graag my kop skoon kry
Maar die sewe dae was te lank vir my

En dis net jy wat hier in my bly
Wil graag my kop skoon kry
Hierdie sewe dae was te lank vir my
Nou's dit net jy wat hier in my bly
En hierdie sewe dae is te gou verby
Ek het seer gekry
Alles net jy

Your Gateway to High-Quality MP3, FLAC and Lyrics
DownloadMP3FLAC.com