Sê Net As Jy Dit Wil Doen by Nicholis Louw
Sê Net As Jy Dit Wil Doen by Nicholis Louw

Sê Net As Jy Dit Wil Doen

Nicholis Louw * Track #10 On My Hart Is Aan Die Brand

Sê Net As Jy Dit Wil Doen Lyrics

Na na na na na na...
Sê net as jy dit wil doen

Sê nou ek vat jou hand
Is jy nog aan my kant
Sê net of jy dit wil doen

Wat van ek vat jou uit
Maak net die ja-geluid
Sê net of jy dit wil doen

Kliek ek en jy vanaand
Jy's dalk my lewensmaat
Sê net of jy dit wil doen

Vat jy ‘n kans vanaand
Werk dit dalk nes gistraand
Sê net of jy dit wil doen

Sê my as dit jy is
Sê my of jy lus is
Sê my as jy die een is
Sê net of jy
Sê net as jy dit wil doen

Your Gateway to High-Quality MP3, FLAC and Lyrics
DownloadMP3FLAC.com