Nicholis Louw
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Groot bruin oë wat my dood wil kyk
Met ‘n gladde nat vel my gedagtes wyk
Want my kop trek skeef as ek na haar staar
Ek weet sy dink ek's gemaak vir haar
My hande sweet hoe sal ek vaar
As ek my kans nou vat en ek sê vir haar
Kom lê vanaand hie' langs my ek wil jou by my hê
Ek sal nie stokkies draai nie ek sê wat ek wil sê
Kom lê vanaand hie' langs my my bene raak skoon lam
Jou kyk verklap dit alles en jy werk met ‘n plan
Sy't my mooi sien kom en sy weet ek werk
Sy vat al my geld maar sy's elke sent werd
Sien sy's hopeloos te mooi vir ‘n ou soos ek
Daai sag rooi lippe soen my op die bek
Ek dog ek staan toe't ek klaar geval
En ek smile so breed want sy't gesê sy sal
My gedagtes dwaal na my meisie se oë
Hoe ry die boere sit sit so
Ek sing vir haar ‘n liedjie maar sy sê ek sing sleg
En toe sy my weer soek toe is ek weg