Jack Parow Is ’n Robot by Jack Parow (Ft. Schalk Bezuidenhout)
Jack Parow Is ’n Robot by Jack Parow (Ft. Schalk Bezuidenhout)

Jack Parow Is ’n Robot

Jack Parow & Schalk Bezuidenhout * Track #11 On Afrika 4 Beginners

Jack Parow Is ’n Robot Lyrics

Een ding waar oor mense ons altyd tune is
Oh julle sê robote, dis verkeersligte, it’s traffic lights
Waarvan praat jy dis ‘n robot ok, dit is ‘n masjien wat spontaan van kleur verander
Daai ding is 4 wiele weg van ‘n fokken transformer af
Moenie vir my kom sê daai is nie ‘n robot nie
Julle ek dink ons is nie bewus genoeg van robote nie, dit neem oor
Kyk waar selfone nou
As ek vir jou 50 jaar gesê terug dat jy hierdie Jack Parow album kan luister
Sou jy vir my gevra het, nommer een wies Jack Parow, nommer twee wats ‘n selfoon
Ons is nie bewus genoeg daarvan nie, die robote gaan oorneem
En dan gan ek sê I told you so
Ok ek dink ons kan uhm hom daar stop
Ek wil nie snaaks wees nie maar ek dink Jack Parow se girlfriend is ‘n robot
Het jy al gesien hoe hot is is, dit is soos… ek bedoel ek love Jack Parow ek love vir Xander hy’s fantasties maar om eerlik te wees as hy nou in die straat stap is my eerste gedagte nou nie wet jou daai ou date ‘n super model
Dis net soos woah
Ek dink hy’t haar ingevoer van China ek dink Jack Parow kan ‘n robot wees
Al daai raps is onmenslik

Your Gateway to High-Quality MP3, FLAC and Lyrics
DownloadMP3FLAC.com