African Time by Jack Parow (Ft. Schalk Bezuidenhout)
African Time by Jack Parow (Ft. Schalk Bezuidenhout)

African Time

Jack Parow & Schalk Bezuidenhout * Track #17 On Afrika 4 Beginners

African Time Lyrics

Jy sien daar’s baie steriotipes oor Afrika en Suid Afrika
Een is altyd African time, ek haat dit as mense dit sê: “ooh dis African time”
Jy kom 10 minute laat iewers
'ooh African time man, hey bru, ja African time here again'
Shut the fuck up Jarrod, ok
Ons bly in ‘n mooi plek, jammer as ek my tyd wil vat om by die vergadering uit te kom
Mens kry African time soos in mens is bietjie laat en dan kry mens African soos in
It’s time for Africa, dit is waar mens nou rerig party
Ma dit is nou nie soos langarm by dans kraal
Dit is, imagine fokken simba op tik, ok
African Time

Your Gateway to High-Quality MP3, FLAC and Lyrics
DownloadMP3FLAC.com