Noointjie Van Die Ou Transvaal by Jim Reeves
Noointjie Van Die Ou Transvaal by Jim Reeves

Noointjie Van Die Ou Transvaal

Jim Reeves * Track #12 On Up Through the Years

Noointjie Van Die Ou Transvaal Lyrics

As die awendskadus daal kom
Ek jou weer eendag haal
Jy's my nooientjie
Van die Ou Transvaal

Ons sal wandel na die vlei onder sterreprag
So vry in ons hart sal ons liefde bly

Deur die jare deur gevare sal
Jy jonk bly en kosbaar vir my
Deur die jare deur gevare sal 'n glimlag
Ny na jou toe lei

--- Instrumental ---

Deur die jare deurgevare sal
Jy jonk bly en kosbaar vir my
Deur die jare deur gevare sal 'n glimlag
Ny na jou toe lei...

Your Gateway to High-Quality MP3, FLAC and Lyrics
DownloadMP3FLAC.com