HIER BY MY

Kid K

Download "HIER BY MY"

HIER BY MY by Kid K

Release Date
Sat Jan 18 2020
Performed by
Kid K

HIER BY MY Lyrics

(Pre chorus)
Engel Ek worry nie wat hulle sê nie
Ek soek jou net hier by my
Omdat jy in my lewe gaan bly
Gaan bly

(Chorus)
Engel Ek worry nie wat hulle sê nie
Ek soek jou net hier by my
Omdat jy in my lewe gaan bly
Gaan bly

(Verse 1)
Meisie
Nou weet ek dat jy is myne
Nooit gedink dat ek sal
So mal wees oor jou nie
Saands lê en wonder ek oor jou
(Oor jou)
Ek weet nie
Wat ek sal doen sonder jou nie
Jy beteken als vir my
Ek gee jou al my liefde
(My liefde)

(Pre verse)
Ek weet nie
Wat sal ek doen sonder jou nie
Jy
Beteken als vir my
Als vir my

(Pre chorus)
Engel Ek worry nie wat hulle sê(sê nie)
Ek soek jou nou net hier by my(net hier by my)
Omdat jy in my lewe gaan bly(in my lewe)
(Gaan bly)

(Chorus)
Engel Ek worry nie wat hulle sê nie(sê nie)
Ek soek jou nou net hier by my(net hier by my)
Omdat jy in my lewe gaan bly
Gaan bly
(Gaan bly)

(Outro)
Hier by my
Jy bly net hier by my !

HIER BY MY Q&A

Who wrote HIER BY MY's ?

HIER BY MY was written by Kid K.

When did Kid K release HIER BY MY?

Kid K released HIER BY MY on Sat Jan 18 2020.

Your Gateway to High-Quality MP3, FLAC and Lyrics
DownloadMP3FLAC.com