As Jy Ja Wil Sê by Nicholis Louw
As Jy Ja Wil Sê by Nicholis Louw

As Jy Ja Wil Sê

Nicholis Louw * Track #2 On Hier Naby Jou

As Jy Ja Wil Sê Lyrics

As jy ja wil sê kom praat net met my
As jy ja wil sê kom wys dit vir my
As jy ja wil sê dan sien ek ‘n lewe vir jou en my
As jy als wil hê kom vat wat jy wil
As jy dink ek praat te veel maak my stil
As jy by my lê soen my en maak my jou man as jy wil

Is jy met my sê my
Voel jy verlore oor my
Dis jy wat my bybly
Sal jy uithou met my
Ek lewe net vir jou

Gaan ek altyd als kry
Of sien ek spoke voor my
Ek maak my oë oop en dit is altyd jy
Sê jou wat luister jy soen my
Ek lewe net vir jou

Your Gateway to High-Quality MP3, FLAC and Lyrics
DownloadMP3FLAC.com