Wie Is Hy?

Adam-small

Download "Wie Is Hy?"

Wie Is Hy? by Adam Small

Performed by
Adam-small

Wie Is Hy? Annotated

Die digter,
Wie is hy?
Julle het so baie te se oor die digter,
Maar wie is hy?
Is hy regtig soos julle dink?
Die ou met die pen en die ink?
Wat in die studeerkamer sit en gedigte dink?
NEE

Julle maak n' fout
Nie hy nie,
Maar julle is die digters,
Julle wat in die straat loop
En die wat bekkig is,
Maar die dinge sien
En sommer net daar God teen hulle roep!

Your Gateway to High-Quality MP3, FLAC and Lyrics
DownloadMP3FLAC.com