Vergeet En Vergewe by Nicholis Louw
Vergeet En Vergewe by Nicholis Louw

Vergeet En Vergewe

Nicholis Louw * Track #1 On Vergeet En Vergewe

Vergeet En Vergewe Lyrics

Weggestoot verneuk verniel
Duisend trane verloor nog 'n siel
In die donker agter die deur
Hoekom maak ons mekaar so seer

Goddeloos hoogmoed en moord
Jaloesie vertroue oorboord
Die kinders huil sal ons eendag leer
Hoekom maak ons mekaar so seer

Vergeet en vergewe
Vergewe my sonde weer
Staan by die wete
Dis wat die liefde leer

Vergeet en vergewe
Vergewe die laaste keer
Begin by die einde
Tussen die lyne
Vergewe al maak dit seer

Mishandel vervloek en verward
Nog 'n leuen die tong is 'n swaard
Vat die woord kom ons probeer
Waarvoor maak ons mekaar so seer

Vergeet en vergewe
Vergewe my sonde weer
Staan by die wete
Dis wat die liefde leer

Vergeet en vergewe
Vergewe die laaste keer
Begin by die einde
Tussen die lyne
Vergewe al maak dit seer

Vergeet en vergewe

Vergeet en vergewe

Vergeet en vergewe

Your Gateway to High-Quality MP3, FLAC and Lyrics
DownloadMP3FLAC.com